Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Die Wandelaar" deur PETRA MULLER
"Die Wandelaar" deur PETRA MULLER [boodskap #12558] Ma, 09 Februarie 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
DIE WANDELAAR
Petra Muller

prentjie prentjie in die sand
wie was die mooiste in die land

pad so ver en veld so wyd
waarheen is die voet se reis

bloed so kosbaar, bloed so rooi:
oral oor die winterveld
lyk dit of die aalwyn brand

ek, wat stip die vaal pad hou,
waarom vloek die kraaie my?

hond wat aan die ketting gly:
huil nie meer nie, ek

hou by jou werf verby
Vorige onderwerp: "Winternag" deur EUGENE MARAIS (with translation)
Volgende onderwerp: EEKHORING deur Sheila Cussons
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 14:44:21 MGT 2024